Modulekode | VAF 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Eie aard en wese van die vak. Besondere doelstelling ten opsigte van effektiewe moedertaalonderrig. Tweede taal. Onderrigsituasie: onderwyser, leerstof, leerling. Die lesstruktuur: les-analise en lesontwerp, lesdemonstrasie, onderwysmiddele, selfstudietemas. Verdere uitbouing van werk in verband met lesstruktuur: onderwysdoel, lesontwerp, didaktiese modaliteite. Beplanning: probleemstelling/formulering, lestipes, didaktiese beginsels, evaluering ten opsigte van die verskillende afdelings van die vak. Ortodidaktiese hulpverlening. Selfstudietemas met betrekking tot laerskool. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App